Successfully reported
+49

78 on 5th in Hermanus

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

78 on 5th in Hermanus bied privaat, stil verblyf langs die hoofweg met pragtige uitsigte oor die see en op die berg. Dis in die hartjie van Voëlklip, Hermanus, en is ideaal vir gaste wat ontspannende verblyf soek.

Verblyf in 'n kamer met 'n berguitsig, 2 seefrontkamers of 'n selfsorgwoonstel gebied. Elke opsie bied slaapplek aan 2 gaste. Hierdie eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die selfsorgwoonstel het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en elektriese oond toegerus is. Verder het elke eenheid 'n privaat stoep of balkon met sitplek.

Gaste het volle toegang tot die lieflike swembadarea met sonstoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf grens aan Fernkloof Natuurreservaat en is stapafstand vanaf die strandmeer en die bekende Grottostrand, 'n Blouvlagstrand. Dit is ook 5 minute se ry vanaf die middedorp met 'n verskeidenheid restaurante, winkels en kroeë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 78 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 78 on 5th in Hermanus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFdkPZI7s8b1CTanIyVsEBQrInjqqov0alg8xbIm93IkMY7GlMB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 78 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.404758647202 19.278827905655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang