79 Chaka's Cove
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 79 Chaka's Cove, Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 900R1 520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
79 Chaka's Cove is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks geleë is, 50 meter vanaf Shaka's Rock Beach en getypoel.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die oop en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende leefarea het 'n platskerm-TV vir mediavermaak. Die kompleks het ook 'n wassery, swembad, braai-area en veilige parkeerplek vir motors.
Boonop is die kompleks naby 'n pizzeria, restaurante en winkels, 4,5 km vanaf die Ballito Lifestyle Centre, en 23,4 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Main Road, Unit 79 Chaka's Cove, Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 79 Chaka's Cove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 79 Chaka's Cove, Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang