Successfully reported
+31

79 on Malgas

  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Malgas Cresent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 645 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

79 on Malgas is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Lampiesbaai in St. Helenabaai. Hierdie huis is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien dit net 300 m se stap vanaf die strand en net 1 km vanaf Shelley Point Golf Estate is.

Dié verblyf het slaapplek vir 4 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n enkel-uittrekbed, en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die lugtige oopplan-leefarea met oop kappe beskik oor 'n moderne kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die opwasarea beskikbaar, en daar is 'n opvou-wasgoedlyn in die motorhuis. Die kombuis lei na die eetarea en die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n lieflike kuierarea met 'n buite-etenstafel en 'n groot ingeboude braai-area. Gaste kan ook die sonsopkoms vanaf die stoep bewonder. Die stoep het 'n uitsig oor die omheinde tuin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marico K
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en veilig. Dit was 'n wonderlike naweek en die huis was baie mooi toegerus. Winkels was ook naby geleë en die see is loopafstand. Ons kom de...
Sien meer
Jul 2025
Hendrik L
Gesin met klein kinders
5.0
Woorde kan dit nie beskryf nie. Fantasties. Wonderlik. Sal baie beslis weer daar kuier. Verblyf onberispelik.
Des 2024
Damian Leighton B
Saam met vriende
5.0
Excellent, elegant, posh. Wonderful price for place, excellent location, brilliant service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Althea W
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike naweek en die huis is baie gemaklik en gerieflik. Ons familie het ons baie geniet. Die huis was toegerus met alles wat ons nodig gehad het....
Sien meer
Sep 2024
Ruduwaan C
Saam met vriende
5.0
Amazing. Dit was baie lekker ons het dit baie geniet. Baie mooi plekkie, sal dit definitief aanbeveel.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eamonn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 79 Malgas Cresent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 79 on Malgas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 645
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 645
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 645
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Malgas Cresent, Lampiesbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf53897df29a1f8c18ab24957a7a236daf5bd91bfc03e9c5c2ba5bd255764cea90b40a78d2b6281436e9522b813a8a8179686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 645 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 79 Malgas Cresent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.719020021208 17.961651493254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang