Successfully reported

@7a Jameson Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Vincent J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die was baie aangenaam en kan enige persoon aanbeveel om gebruik te maak van dit. Baie mooi, skoon plek. Personeel baie bekwaam en passievol oor hulle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Dankie! Dit was besonders lekker om julle te ontmoet en ek is baie bly julle het dit by ons geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Lize S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties! Die eienaars en personeel is baie vriendelik. Ons sal definitief weer daar bly as ons weer in Kimberley gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Dankie Lize Julle is enige tyd welkom! Dit was lekker om julle hier te hê!

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oornag. Lekker stil en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Dankie Monica. Julle is enige tyd weer welkom.

Marinus T
1 nag
5.0
Jul 2025

Het slegs in Kimberley oornag vir besigheid die volgende dag. Kamer het aan al my basiese behoeftes voldoen. Sal weer van dit gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was heerlik, sal weer daar aanklop. As ons in die omgewing is. Vriendelike diens, netjiese, ruim kamer en badkamer. Veilig en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Dankie Yolandi Was wonderlik om julle by ons te hê. Julle is enige tyd weer welkom.

Bertie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Sal enige iemand aanbeveel om by 7@ Jameson te oornag. Dit is die beste plek wat ons nog in Kimberley geslaap het. Hentus is 'n uitstekende gasheer. Sal beslis weer by 7@ Jameson slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Dit was so lekker om julle te ontmoet en huisves. Ons sien uit om jul weer te ontvang. Jy is altyd welkom!

Nick Mohlakala L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very nice. Nice place and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Thank you. You are always welcome back.

Tamrin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Die man wat ons gehelp het, was super vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was baie groter as wat ek verwag het, en ek was so bly om te sien dat daar Netflix was; dit was 'n lekker bederfie. Die bed was baie gemaklik en warm. Die hele proses van begin tot einde was baie gemaklik. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Dankie Tamrin Waardeer die mooi resensie. Was lekker om julle te ontmoet en bly dat julle kon rus. Julle is enige tyd weer welkom by ons!

Mariette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfect place to rest. We are very happy with our stay. The place was easy to find. Staff are very friendly and accommodating. We had safe, secure parking and the perfect space to sleep and rest after a long day of driving. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Thank you, Mariette. You were wonderful guests and are always welcome back.

Bonga M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentus
@7a Jameson Guesthouse
Baie dankie. Jy is enige tyd weer welkom by ons!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hentus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7A Jameson Avenue, Rhodesdene, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c7dfc28ba1dcb9ac6e2f3ecee9aed55cc750f63dc033aeea85f3b655548bc070a66fc34e196ca0c939f1b6c85526964923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 7A Jameson Avenue Rhodesdene 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -28.748309360932 24.737404287033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang