Successfully reported
+75

@7a Jameson Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7A Jameson Avenue, Rhodesdene, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@7a Jameson Guesthouse bied bekoorlike verblyf in die rustige buurt, Rhodesdene, in Kimberley. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers en dit is naby besienswaardighede soos die Groot Gat en die Kimberley Mynmuseum.

Verblyf word in 7 kamers met gemaklike beddens aangebied. Vyf kamers se badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 kamers se badkamers het 'n bad, toilet en wasbak. Die kamers het ook elkeen 'n TV met Netflix, WiFi , 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Ligte wegneem-ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Die gastehuis bied moderne geriewe en vriendelike diens. Die eienaar, bestuurder en vriendelike personeel maak seker dat gaste aangename verblyf by die gastehuis geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vincent J
Saam met lewensmaat
5.0
Die was baie aangenaam en kan enige persoon aanbeveel om gebruik te maak van dit. Baie mooi, skoon plek. Personeel baie bekwaam en passievol oor hulle...
Sien meer
Okt 2025
Lize S
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantasties! Die eienaars en personeel is baie vriendelik. Ons sal definitief weer daar bly as ons weer in Kimberley gaan oornag.
Okt 2025
Monica S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Lekker stil en veilige omgewing.
Sep 2025
Marinus T
5.0
Het slegs in Kimberley oornag vir besigheid die volgende dag. Kamer het aan al my basiese behoeftes voldoen. Sal weer van dit gebruik maak.
Jul 2025
Yolandi C
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik, sal weer daar aanklop. As ons in die omgewing is. Vriendelike diens, netjiese, ruim kamer en badkamer. Veilig en rustige area.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hentus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7A Jameson Avenue, Rhodesdene, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink @7a Jameson Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7A Jameson Avenue, Rhodesdene, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c7dfc28ba1dcb9ac6e2f3ecee9aed55cc750f63dc033aeea85f3b655548bc070a66fc34e196ca0c939f1b6c85526964923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 7A Jameson Avenue Rhodesdene 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -28.748309360932 24.737404287033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang