7th Heaven Guest Cottage
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Mossop Street, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
7th Heaven Guest Cottage is in die Paarl, die grootste stad in die Kaapse Wynlande, geleë. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die kothuis beskik oor 'n slim-TV en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot buitesitplek, gratis WiFi en veilige parkering.
Let asseblief daarop dat die swembad nie omhein is nie.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lynne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 8 Mossop Street, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink 7th Heaven Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Mossop Street, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang