Successfully reported

7th Hole Golf Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik akkommodasie. Uitstekende akkommodasie met baie mooi uitsig en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Dit was so lekker om julle hier te hê! Kom gerus weer.

Helga O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ongelooflik. Fantastiese area. Ongelooflik veilig en netjies. Waarde vir geld. Erika is vreeslik behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie, ons waardeer jou mooi woorde so baie. Kom kuier weer.

Trevor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker rustige plek vir 'n golf naweek saam vriende! Diens baie goed. Het heerlik gekuier. Lodge is puik geleë - stil, uitsig op die golfbaan en lekker staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde Trevor! Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien saam met jul ander familie.

Fourie Botha Auditors B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Goeie diens, netjies. Het lekker gebly, al was die kamers se klankdigtheid 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Dankie vir die mooi woorde, Fourie, en ons het sedertdien aan die klankdigtheid by kamer 7 en 8 gewerk, so ons glo die probleem is opgelos. Kom gerus weer!

W.p. S
1 nag
4.8
Mei 2025

Fantastic place! Fantastic place, excellent host and highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons waardeer dit baie. Kom besoek ons gerus weer.

Henriette R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Comfortable stay. Beautiful and comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Netjies, skoon, vriendelik, gemaklik. Baie vriendelik ontvang, baie mooi plek. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie. Dit was so lekker om u hier te hê! Kom gerus weer.

Asm V
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2025

Gemaklik. Gemaklike, skoon kamer. Mooi uitsig, pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Baie dankie! Kom kuier gerus weer by ons.

Moira B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

We enjoyed our stay at the lodge and it was conveniently close to the golf club. Very good breakfast in the mornings. Although we asked about alternative power backup during load shedding, there was none available, so they did not tell the truth about that. WiFi was incredibly slow. I eventually used my own LTE to make payments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Moira, ons is so jammer om dit te hoor. Ons vra verskoning. Omstandighede het intussen verander en ons hoop as julle weer kom, sal dit vir julle baie lekker wees.

Liselle D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2024

Duur betaal, min gekry. Ons het meer verwag, baie min gekry vir die prys. Kamers moet opgeknap word. Matras in kamer 3 is hol geslaap. Swak diens. Betaal vir bed en ontbyt, maar dit was nie ingesluit nie, is reggestel nadat ons gekla het. 3 koffiesakkies vir 2 mense. Gastehuis is nie op standaard nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Kitty
7th Hole Golf Lodge
Liselle, ons is baie jammer hieroor. Jul ontbyt was volgens jul bespreking nie ingesluit nie - die bespreking het by ons aangekom sonder ontbyt - alhoewel die bedoeling sekerlik was dat dit ingesluit moes wees. Ek is bly dat ons dit kon regstel. Jammer oor die matras - dit is intussen met n nuwe een vervang. Die koffiesakkies moes meer gewees het - jammer daaroor. Dis reggestel - die getalle word daagliks nagegaan. Ons hoop as julle weer kom, sal julle n aangename ondervinding hê. Seenwense.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 418
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 418
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 418
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Francolin Drive, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ad4f712d9d83c5985459e27f43a9d082736fc8b73e7fb546326e0459eb59db4aba458369d441f65541f97c08b4c10d4214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 418 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 9 Francolin Drive Koro Creek 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.69701293651 28.392672810141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang