7th Street Guesthouse
Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 7th Street, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
-
Vanaf
R1 909R1 337 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
7th Street Guesthouse is 'n elegante gastehuis in die hartjie van Melville. Dis in 'n stil doodloopstraat op die hoek van 7de Straat en 7de Laan met 'n uitsig op die Melville Koppies.
Die kamers wat aangebied word, sluit in Comfort Kamers, Luukse Gesinskamers, Luukse Standaardkamers, Luukse Dubbelkamers en Luukse 2-Enkelbedkamers. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of stort, TV, DStv en WiFi.
Daar is ook 'n swembad, braai-area, parkeerplek en konferensiegeriewe op die perseel.
Daar is verskeie doendinge in die area, soos fietsry, voëlkyk, tennisspeel en wildritte. Begeleide toere na van die beste dele van Johannesburg kan gereël word. Dit sluit die Apartheidmuseum, Gold Reef City, die Wieg van die Mensdom, Sun City en die Pilanesberg Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 22 7th Street, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink 7th Street Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 7th Street, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang