Successfully reported
+28

Cozy Townhouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montmedy Road, Unit no 8 Eaton Close, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozy Townhouse bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die gewoel van die middestad.

Dié verblyf het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met rusbanke en 'n platskerm-TV met Showmax en Disney+. Gratis WiFi is beskikbaar, asook binnebraaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het ook 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan S
Saam met vriende
5.0
Huis weg van die huis. Goed ingerig en meer as voldoende aan ons behoeftes. Ligging baie goed, was naby familie wat ons besoek het wat in aftreeoord w...
Sien meer
Okt 2025
Gerald B
5.0
Goed toegeruste verblyf, ons het die kuier daar werklik geniet. Ons het sommer baie lekker gebly!
Okt 2025
Heinrich V
5.0
Groot, gerieflike spasie. Letterlik 'n huis weg van die huis. Baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het en meer, die kombuis is vol toegerus met all...
Sien meer
Sep 2025
Claudine N
5.0
I would go back a million times. My stay was amazing, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Robert V
5.0
Baie lekker. Baie stil, rustig en privaat.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Montmedy Road, Unit no 8 Eaton Close, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cozy Townhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montmedy Road, Unit no 8 Eaton Close, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4170c8e27e5b413f6b8d037149e9988c0e8192200ba295cd1e9e84e68d87a013c7be64c49f512ac6382effbe286b98d070f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Montmedy Road, Unit no 8 Eaton Close Lorraine 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.981810997835 25.507379358597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang