Successfully reported
+29

8 Ibis Lane Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Ibis Lane, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

8 Ibis Lane Guest House bied gastekamers en is in die hartjie van Fourways, Sandton geleë. Hierdie instansie wat deur die eienaar bestuur word, is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek, naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe.

Verblyf by 8 Ibis Lane Guest House beskik oor 4 kamers. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n stort of bad of albei, en suite. Elke kamer het 'n slim-TV met Netflix, gratis vinnige WiFi-internettoegang, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

8 Ibis Lane Guest House is toegerus met sonkrag, kragopbergings, 'n kragopwekker en 'n gasgeiser. Beurtkrag sal nie hierdie gastehuis beïnvloed nie.

Gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak.

Veilige parkering met gewapende reaksie is beskikbaar vir voertuie, agter outomatiese hekke. 24-uur patrollies word ook gedoen.

8 Ibis Lane Guest House is naby Fourways Mall en gholfbaan, Montecasino en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alf J
5.0
Very friendly and the room was very clean. Very friendly and the room was very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Michael B
5.0
Lekker verblyf. Altyd skoon en netjies, ook veilig.
Jul 2025
Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang, kamer was skoon en het alles gehad. Het baie lekker gebly.
Jul 2024
Kananelo M
Saam met vriende
5.0
Safe. Great and safe. Very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Magriet P
5.0
Baie lekker gebly! Baie lekker gebly!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 8 Ibis Lane, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink 8 Ibis Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Ibis Lane, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d49431d7f6cc716d6578297353135f55ad2b9b0a4e5297e85b4742e606b9ce255cf3722d57e9e92d87856df0bf9e55af333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 8 Ibis Lane Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.024413 28.000648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang