Successfully reported

8 Kingfisher Heads

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Rhoda W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker, het lekker gerelax. Dit was 'n baie netjiese plek, rustige atmosfeer. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hierdie was ons tweede besoek aan 8 Kingfisher Heads en weereens net 'n plesier. Weereens 'n wonderlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
8 Kingfisher Heads
Thank you so much for visiting us again, Karen. Your positive review is much appreciated, and we hope to see you again.

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustige omgewing met wonderlike uitsig oor die rivier, sal enige tyd weer besoek. Plekkie bied meer as verwag, baie gerieflik ingerig, meer as genoeg breekware, lekker groot yskas, TV en WiFi, veilige staanplek vir voertuig. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Asemrowend. Asemrowende uitsigte en 'n netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Relaxing. Beautiful view and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wicus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Baie aangenaam en rustig. Stil buurt met baie voëllewe. Baie oulike plek met die mooiste uitsig op die rivier en baie voëlgeluide. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ursule D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

X. Lekker gebly. Braai. Vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Rustige atmosfeer. Baie gerieflik en alle basiese benodighede. Eenheid is baie netjies. Mooi uitsig oor die rivier. Sou graag gemaklike sitbanke aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Rustige atmosfeer. Netjies, en stapafstand van die jetty, 'n eetplekkie en koffiewinkeltjie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustigheid op sy beste. Rustige area en lekker gebly. Alles wat jy benodig is daar. Het die stoep area baie geniet. Parkeerarea het lekker koelte en is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
8 Kingfisher Heads
Thank you for your lovely review, Trevor. Hope you visit again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkant Street, 8 Kingfisher Heads, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA934ed9e1f1e466ed169f8964d61962d641516eacfc2bad6277103ff4f0a94a40d44f6eff0a6d2162efbd000630bdd4db48b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Waterkant Street 8 Kingfisher Heads 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786649247908 18.189507676929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang