8 La Mustique
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 94 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
8 La Mustique bied veilige selfsorgverblyf op die eerste verdieping van 'n gebou in Ballito. Die see-uitsig wat gaste vanaf die balkon kan geniet, maak van hierdie woonstel die perfekte strandvakansieverblyf.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad in die badkamer. Die orige slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad het.
Die kombuis het 'n toonbank met 2 stoele en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, gemaklike rusbanke voor die platskerm-TV en sekere DStv-kanale. Hierdie area lei na die balkon wat meubels en 'n uitsig oor die see het.
Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en 'n toesluitmotorhuis. Hulle het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area en swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 94
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 94 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 La Mustique het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 94 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang