8 Marbella
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 South Road, Marbella 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
8 Marbella is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, 4 km vanaf Blouberg se hoofstrand.
Hierdie smaakvol versierde woonstel bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bevat 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n ontbyttafel vir 2. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n tafel en stoele. Die kompleks is binne loopafstand van plaaslike winkels en restaurante, sowel as 'n MyCiTi-bushalte, en 5 km vanaf Milnerton MediClinic en 5 km vanaf Netcare Blaauwberg Hospitaal. Gaste kry veilige parkering onder 'n boom binne die kompleks.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anél Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 46 South Road, Marbella 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 Marbella het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 South Road, Marbella 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang