Successfully reported

8 on Penguin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nell S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly! Sal volgende keer langer bespreek. Elke jaar bespreek ons hierdie huisie - dit is vir ons so lekker! Naby die see met 'n mooi view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Hi Nell, so pleased you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again. Take care and regards, 8 on Penguin

Suretha P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fabulous! Baie lekker en sal beslis weer kom. Die binnebraai is lieflik met see uitsig. Ek het net 'n handewas handdoekie by wasbak gemis, veral met klein kindertjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Dear Suretha, Many thanks for the great review. We are pleased that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again. Regards, 8 on Penguin

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het dit regtig geniet om hier te kuier en sal enige tyd weer gaan. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is ruim, baie netjies en goed toegerus. Die kombuis het alles wat jy nodig het en die binnebraai werk goed. Ons kon regtig nie vir beter gevra het nie. Die woonstel is naby die see en mens kan maklik daarheen stap. Die uitsig is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Baie dankie, François, vir die mooi review. Ons sien uit daarna om u binnekort weer te verwelkom. Groete Mike en Michelle

Yolande A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Lekker naby die strand, kon lekker ontspan. Dit was ons tweede keer en ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Groete 8 on Penguin

Johan H V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Baie lekker verblyf. Baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Groete Mike en Michelle

Jade V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

We would definitely come again. We had a wonderful stay. Everything is clean and comfortable. The beach is a few steps away and the area is patrolled by security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Hi Jade, thanks for the great review. Take care.

Judy S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Comfortable, pleasant stay. My overnight stay was comfortable and peaceful. Unfortunately, it was only for 1 night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Dear Judy, Thank you for your review. Take care. Regards, 8 on Penguin

Stephen W
1 nag
5.0
Apr 2025

Great views, secure, quiet. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Dear Stephen, thank you for the review. I am so pleased that you enjoyed your stay.

Faith M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

We enjoyed our stay. The place was clean and safe. The location was great. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Dear Faith, Thank you for your great review. We look forward to hosting you again. Regards, 8 on Penguin

Blythe S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Perfect! Secure, quiet, easily accessible, beautiful view, easy access to the beach. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Hi Blythe, So pleased you enjoyed your stay. Regards, 8onPenguin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Penguin Place, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA526be9ad0f7e1ce57cf4b3f07d7898014c1b922ce5cd750834587ceb805d5d8cdef86d1767cb3e5ed56899846166774e6971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 166 5 1 5 8 Penguin Place Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.707153795815 18.443827376075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang