Successfully reported

Pioneers Lodge

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Elita B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Very good! Arranged accommodation for business purposes. Jeanelize was very helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdré B
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig. Baie lekker! Volgens die advertensie kon ons tot 22:00 inboek. Almal was al in die bed toe ons om 21:30 arriveer. In die kamer was daar 'n kennisgewing dat die laatste 19:00 is om te arriveer. Dit was vir ons 'n groot verleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanelize
Pioneers Lodge
Hi Deidré, baie dankie. Asseblief in die eenhede spesifiseer ons tye tot 20:00, maar met die paaie verstaan ons heeltemal en probeer akkommodeer so ver ons kan. Het al ingeboek tot en met 1:00 die oggend daaroor. Dit was glad nie 'n verleentheid nie; ons is almal mense. Baie dankie vir jou. Julle is altyd en enige tyd welkom. Groete

Yolandie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gelieflik en bekostigbaar. Ideaal vir oornag as jy oor grens moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrie S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2025

Naby grenspos dus 'n pluspunt. Gerieflik by die grenspos na Swaziland toe.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Alicia B
1 nag Gesin met klein kinders
1.6
Jul 2025

Onveilige gevoel, en nie op standaard verblyf. Ongelukkig nie, plek was nie in 'n lekker ligging nie, bietjie onveilig gevoel met die aankoms. Plek was darem skoon, maar beddens ongemaklik, springs hoor en voel jy, nie goeie nagrus gehad nie. Ook koud gekry. Dun duvets oor bed, niks ekstra komberse gehad nie. Ligte en TV het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie J
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Een nag oorslaap was baie lekker. Baie lekker vir nag oorslaap na Mozambiek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joey S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Gasheer het ons vriendelik verwelkom en baie tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra J
1 nag Saam met vriende
3.0
Apr 2024

Dit was rustig, dankie. Die verblyf was goed gewees. Die eenheid het 'n bietjie instandhouding nodig. Paar goedjies het nie gewerk nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esme D
1 nag Saam met vriende
2.2
Jun 2024

Ongelukkig. Dit was darem net vir 1 aand.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Jeanelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Rissik street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbU3H9UOULQZiCOFu2DXht454aHJURaacHDWPPiZ9GElblty8MO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 80 Rissik street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.433013515203 31.952986366128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang