Successfully reported
+35

Pioneers Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Rissik street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pioneers Lodge bied gastekamers in Komatipoort. Die gastehuis is die ideale basis vir gaste wat van en na die Lebombo-grens van Mosambiek reis.

Verblyf by Pioneers Lodge beskik oor 5 kamers. Dié kamers het elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte gemeenskaplike badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers.

'n Paar van die kamers het basiese kombuistoebehore vir selfsorg. Die gastehuis het ook braaigeriewe, 'n swembad, kroeg met voorraad en veilige parkeerplek vir voertuie. Pioneers Lodge is naby verskeie restaurante, OTM'e, kruidernierswinkels en ander geriewe in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Elita B
Besigheidsreis
5.0
Very good! Arranged accommodation for business purposes. Jeanelize was very helpful and kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Deirdré B
5.0
Rustig. Baie lekker! Volgens die advertensie kon ons tot 22:00 inboek. Almal was al in die bed toe ons om 21:30 arriveer. In die kamer was daar 'n ken...
Sien meer
Des 2024
Yolandie K
Gesin met tieners
5.0
Gelieflik en bekostigbaar. Ideaal vir oornag as jy oor grens moet gaan.
Jan 2024
Willie J
Saam met vriende
4.0
Een nag oorslaap was baie lekker. Baie lekker vir nag oorslaap na Mozambiek.
Okt 2024
Andrie S
Saam met lewensmaat
2.8
Naby grenspos dus 'n pluspunt. Gerieflik by die grenspos na Swaziland toe.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Jeanelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 80 Rissik street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Pioneers Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Rissik street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbU3H9UOULQZiCOFu2DXht454aHJURaacHDWPPiZ9GElblty8MO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 80 Rissik street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.433013515203 31.952986366128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang