Successfully reported

80 on Rodger

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zani S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Moderne woonstel met see uitsig oor die hawe. Pragtige woonstel. Ons 2 worshonde het saam ons gereis en hier gebly. Hulle het hul eie afgebakende tuin gehad. Wanneer ons uitgegaan het en hulle kon nie saamgaan nie, het ons gemoedsrus gehad dat hulle veilig sal wees en nie sou kon uitglip nie. Dis naby aan winkels en naby aan die see. As jy in die tuin staan, kyk jy uit op die hawe. Ons was geseënd om skepe te sien gedurende die tyd wat ons hier gebly het. Ons kan vir seker die plek aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike verblyf - waarde vir geld - goeie diens. Heerlike verblyf en pragtige uitsig. Die eenheid is stylvol en luuks uitgerus en spreek van gehalte en kwaliteit. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal die plek aanbeveel. Baie netjiese skoon area en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anene P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Werklik uit die boonste rakke! Die verblyf by 80 on Rodger was werklik uit die boonste rakke en het voldoen aan die hoogste standaarde. Dit was 'n voorreg om in so 'n gerieflike en stylvolle omgewing te vertoef. Ek wil veral die aandag vestig op die merkwaardige diens wat ek ontvang het. Chris en Elsabe het nie net uitmuntende gasvryheid gebied nie, maar hulle het ook werklik daaraan gewerk om te verseker dat elkeen van my behoeftes voorsien word. Hulle toewyding aan uitnemendheid het my verblyf onvergeetlik gemaak. Ek is opreg beïndruk en tevrede met die verblyf by 80 on Rodger, en ek sal dit beslis aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n luukse en gerieflike verblyf in Mosselbaai. Elke sent wat ek gespandeer het, was die moeite werd. Baie dankie vir die puik gasvryheid en die herinneringswaardige ervaring. 80 on Rodger het werklik 'n spesiale plek in my hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
80 on Rodger
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer, Anene! Ons sien uit na julle volgende besoek

Arran V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Luxury self-catering accommodation with great sea views and all the facilities. The flat is brand new, modern, spacious, and spotless. We stayed in the 4-bed unit, and you can add the other flat or rooms if you have more guests. The owners live upstairs and can attend to any requests. The flat has an open-plan lounge, kitchen, and separate dining room, and each bedroom has an ensuite bathroom. It looks out onto a magnificent view of the bay. You will need to drive to the beach, though, but the beaches are quickly accessible (5 minutes to Santos by car) and are clean and truly magnificent in Mossel Bay and surrounds. That said, you can walk to the Point beach, and the lighthouse walk is 5 minutes away on the hill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Telana O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Blerrie lekker! Fantastiese plek met sulke goeie diens! Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
80 on Rodger
Baie dankie vir jou terugvoer, Telana! Jammer julle moes vroeër terug a.g.v. die kleintjie se siekte - hoop sy is gou beter en sien baie uit na julle volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6017a6b02564d3518142787572706f10867927332af1f8f1af29d711737778b8f9a31d2c17699e764c7fd8432b6fe0d3d618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 80 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185760036698 22.146578873016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang