80 on Rodger
Beskrywing
Grondvloer dierevriendelike eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid bestaan uit 'n oopplan sitkamer/kombuis en slaap en badkamer. Dit is 'n gerieflike all in One living met direkte uitgang tot in die tuin waar die 4voet familie kan speel. Die kombuis deel offer 'n 2 plaat induksie hob, al die nodige ander kombuis toerusting en ook 'n Airfryer. Vol DSTV streaming en WiFi is beskikbaar. Daar is buitebraai geriewe op die buite stoepie in die tuin. Al wat jy hoef saam te bring is jou eie swemhandoeke en sambreel vir die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit
Huisreëls
Dit is verbode om binne die eenheid te rook of vape.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die woonstel word op die vierde dag van die verblyf skoongemaak indien dit 'n lang verblyf is.
Ekstra skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Die erf is omhein en 'n veilige plek vir troeteldiere.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eerste vloer eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die see uitsig slaapkamers het 'n koningingrootte-bed met en suite badkamer. Die 2de slaapkamer het 2 driekwartbeddens met ook 'n en suite-badkamer met stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolf, dubbeldeur ys/vrieskas met water en ys verskaffer, tee- en koffie geriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het 2 sit areas met ' braaikamer gedeelte wat binne en buitebraai heerlik maak. Daar is vol DSTV streaming en Wifi in die eenheid. 'n Pragtige uitsig van binne tot buite op die groot stoep maak dit 'n wonderlike rus en onspan verblyf. Gerieflike parkering reg langs die eenheid agter sekuriteits hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, a bar fridge and a kettle.
Huisreëls
Dit is verbode om binne die eenheid te rook of vape.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die woonstel word op die vierde dag van die verblyf skoongemaak indien dit 'n lang verblyf is.
Ekstra skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Die erf is omhein en 'n veilige plek vir troeteldiere.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Rodger Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang