Successfully reported
+37

80 Steps From The Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Marine Drive, Summerstrand, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in die kusgebied van Summerstrand, bied 80 Steps From The Sea direkte toegang tot die strand en asemrowende uitsigte, wat dit die ideale toevlugsoord maak vir 'n klein gesin of vriende.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en gaste in hierdie kamer maak gebruik van 'n badkamer met 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, springmieliemasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, koffiemasjien, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan die uitsigte op die ingeslote balkon geniet.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gedeelde swembad en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Summerstrand Village Winkelsentrum en Pollok-strand binne loopafstand van die woonstel, terwyl Boardwalk Mall en Bayworld Museum 2.4 km weg is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vikash Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 39 Marine Drive, Summerstrand, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink 80 Steps From The Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Marine Drive, Summerstrand, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa950832f16282f9cd7421a75d7ddfe4ffcbe05801d2bc8ac50811a413f432f47020cca166563c6f2396a8cc21eef287f5e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 39 Marine Drive Summerstrand 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.987392637509 25.672127068925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang