800 @ Merton
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 800 Merton Avenue, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
- Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
800 @ Merton is 'n B&B-instansie geleë in die lieflike stil area van Eastwood in Pretoria, naby die Uniegebou, 'n verskeidenheid toeriste-aantreklikhede en verskeie hospitale. Die gastehuis bied maklike toegang tot hoofroetes, en is stapafstand vanaf 2 klein winkelsentrums. A Virgin Active is ook 18 minute se stap weg en so ook verskeie ambassades, die Tesourie en die Reserwebank. Pretoria Universiteit is naby en daar is maklike toegang tot Unisa en TUT.
Verblyf word gebied in 3 individueel versierde gastekamers. Elke gastekamer beskik oor gemaklike beddens wat opgemaak is met donsduvets en goeie linne, en suite-geriewe en 'n gasvryheidskinkbord. Gratis WiFi-internetverbinding is beskikbaar en daar is slim-TV's in die kamers in die huis en 'n TV met DStv in die ateljee.
Kontinentale ontbyt word bedien. Gaste is welkom om van die swembad, braai-area gebruik te maak, of die welige tuin te geniet. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig per kamer is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Arina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 800 Merton Avenue, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink 800 @ Merton het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 800 Merton Avenue, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang