804 Marbella
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Lagoon Drive, 804 Marbella, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
804 Marbella bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die veilige Marbella-kompleks in Umhlanga. Die kompleks is op Bronsstrand geleë en bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en toegang tot die strand.
Die woonstel is op die agtste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers is elkeen toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4, 'n ingeboude kroegarea en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi in die woonstel.
Die sitkamer het skuifdeure wat oopmaak sodat gaste die vars seelug en die gedeeltelike see-uitsigte kan geniet. Die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 204
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 70 Lagoon Drive, 804 Marbella, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 804 Marbella het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Lagoon Drive, 804 Marbella, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang