806 Zeeland
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:59
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 272 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
806 Zeeland bied stylvolle selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n moderne, goed geleë toevlugsoord.
Hierdie oopplan-ateljeewoonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel, werkspasie en wasmasjien dra by tot die gerief. Die leefarea het 'n rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gedeelde geriewe op die perseel, insluitend 'n gimnasium en 'n gemeenskaplike swembad. 'n Hysbak bied gerieflike toegang tot die eenheid. Die woonstel is naby die CTICC en V&A Waterfront geleë en is ook naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:59
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang