Successfully reported
+26

808 Urban Luxe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 046 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

808 Urban Luxe bied selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyt-eiland met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakdek, kompleet met 'n plonspoel, braai en buite-eetareas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die woonstel binne loopafstand van Greenmarket Square, en die Distrik Ses Museum is 1.3 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 046
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 046
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 046
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000c0e70d72612895fab7170fc52e767b27a5c18bfab0672861d3a34812e26a2051be21778ad4c7f2574a68595c59f82e89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 5 Heerengracht Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9191798 18.4254242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang