Successfully reported

80@Gleniqua

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Anmari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Aangenaam. Skoon. Ja. Baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Hier word jy bederf met hoë gehalte van als! Die verblyf is stunning! Alles wat nodig is, word voorsien. Dit wat op die foto's is, is wat jy kry. Stapafstand vanaf die strand. Ek sal weer daar tuisgaan en kan die akkommodasie sterk aanbeveel. Welgedaan aan die eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eronel
80@Gleniqua
Baie dankie! Jou goeie resensie word baie waardeer! Baie dankie!

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

See above. It is out and out your money's worth. 5 stars plus any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eronel
80@Gleniqua
Baie baie dankie

Mariana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Twee dae oorgebly in Glentana. Heerlik sentraal om die omgewing te verken. Heerlik gebly en baie naby aan die strand was 'n groot voordeel. Stortdeur net baie klein. Verblyf baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sintichia A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Wonderful stay! More than what I expected. Amazing host, will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Eronel
80@Gleniqua
Baie baie dankie, Sintichia! Jou mooi resensie word opreg waardeer.

Walter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Will strongly recommend. Beautiful, luxurious place with all the amenities needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eronel
80@Gleniqua
Baie dankie Barbara

Wena D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelike gasvrou, wooneenheid, modern, keurig en presies wat mens nodig het. Baie lekker. Uitstekend vir twee persone - met 'n lekker groot dubbelbed. Keurig toegerus. Ek beveel dié verblyf aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eronel
80@Gleniqua
Baie baie dankie! Twee wonderlike gaste!

Gerhard V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gemaklike weelderige besigheidsbesoek. Amazing waarde vir geld. Die mooiste eenheid met alles wat nodig was. My man was mal oor die beskuit ook gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eronel
80@Gleniqua
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg!

Ansa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Gerieflik, gemaklik en rustig. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Eronel
80@Gleniqua
Baie dankie!

Jen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Wonderful stay! Our host was amazing, and the studio is so beautifully done. Also close to the beach and quiet at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Eronel
80@Gleniqua
Thank you very much, Jen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua Drive 80, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9cf6e623fdf882d5d6a9931ebee4e1f5cd970edd740be5199390fd556d5ae579d38c5d667ae40e49cc88e6a92eea994c1ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Gleniqua Drive 80 Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04947584005 22.300033991634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang