81 On Groenewoud
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
81 on Groenewoud is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Sonkring, Brackenfell, en is 'n ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 klein kinders en het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, toilet en wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Dié eenheid beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Langs die kombuis is 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek word aangebied. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se stap of ry vanaf die plaaslike winkels, restaurante en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Phillippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 81 On Groenewoud het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Groenewoud Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang