Successfully reported

82 De Bakke Terrace

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marlene L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig en stressvry. Ja, ek het my verblyf geniet, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Baie dankie, Marlene. Bly dat julle die rustige omgewing kon geniet en lekker kon ontspan. Kom gerus weer!

Alicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige uitsig, netjiese en skoon woonstel. Alles is soos jy sien op die foto's. Het al voorheen hier gebly en kan definitief aanbeveel. Ons gastevrou het alle inligting vroegtydig aan ons deurgegee en inkok het seepglad verloop. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Baie dankie. Julle is baie welkom om weer te kom!

Dalene O
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Sielskos, salig, mooiste uitsig! Ons het weereens heerlik gebly, lekker gerieflik. Karen het uit haar pad gegaan vir ons, wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Baie dankie, Dalene. Julle is enige tyd welkom om weer te kom! Julle was baie bedagsame gaste. Baie dankie dat julle die woonstel so skoon en netjies gelaat het, waardeer dit opreg.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Ons is beide pensioenarisse, het feitlik net daar geslaap, perfek. Goed geleë, netjies en skoon, alle toerusting werkend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Dankie Pieter, bly dat julle die omgewing, die ligging en gerief van die woonstel en jul verblyf by De Bakke Terrace geniet het.

Quintilla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ontspanne, vreeslik lekker vakansie met mooi uitsig. Het vreeslik lekker gebly. Die eenheid het alles wat jy benodig en die kompleks is baie veilig, naby aan malls en strande. Ons eerste vakansie as gesin. Sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Baie dankie vir jou goeie review, Quintilla. Waardeer dit. Baie bly om te hoor dat julle jul eerste vakansie as gesin daar by De Bakke Terrace geniet het!

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties, skoon, veilig en sentraal. Fantasties. Sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Baie dankie. Martin, julle is baie welkom om weer te kom.

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies, rustige omgewing met pragtige uitsig. Baie lekker. Kan hierdie plekkie met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Baie dankie dat julle vir 'n tweede keer van die woonstel gebruik gemaak het. Bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer!

Dalene O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ontspannend, fantasties, salig, tevrede, gelukkig! Ja, ons het heerlik gebly. Sal verseker aanbeveel! Het al die geriewe wat mens nodig het, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Baie dankie vir jou review, Dalene, waardeer dit. Julle is baie welkom om weer te kom!

Sharon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mosselbaai was koud, maar dit was lekker om binnenshuis te kuier. Ons het lekker gebly, die plek was netjies en skoon, het alles verduidelik wat nodig was om te weet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
82 De Bakke Terrace
Baie dankie vir jou terugvoer. Bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het, ten spyte van die koue weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 550
R 2 550 R 1 785
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 550
R 2 550 R 1 785
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 550
R 2 550 R 1 785
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Road, 82 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38710962cd376ff209b6a971459643fdc2cbe9e7fe6bec907dd55915ba5dc5e34939fa570b10e1abd4b1d9edcdf5faa7e04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R1 785 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 George Road 82 De Bakke Terrace 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.173571323324 22.127948105335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang