82 De Bakke Terrace
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Road, 82 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 550R1 785 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
82 De Bakke Terrace is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n klein hawedorpie langs die bekende Tuinroete, in die Wes-Kaap. Die De Bakke-kompleks is oorkant De Bakke-strand en naby Santos-strand geleë.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel op die grondvlak het slaapplek vir tot 6 gaste.
Daar is 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die woonstel word bedien deur 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste badkamer het 'n bad en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met 5 hoë stoele. Vir jou gerief word 'n wasmasjien ook voorsien. Die oopplan-sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi. Die eetarea is op die omheinde stoep wat na die patio-area lei. Dit is die ideale plek om te braai en die pragtige uitsig te geniet.
Die woonstel is baie naby aan die dorp en het 'n skouspelagtige uitsig oor die strand en berg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- George Road, 82 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 82 De Bakke Terrace het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Road, 82 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang