Successfully reported

83 Dassen Island

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sune S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Lieflike verblyf, perfekte ligging, vriendelikste eienaars! Ons het heerlik gebly en ons naweek by 83 Dassen Island verskriklik baie geniet! Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sabrina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome stay. Wonderful weekend away and just what we needed. Location is perfect and the hosts were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Highly recommended. Wonderful hosts, immaculate guest house and very well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We had a relaxing time and were able to stroll along the beach which was nearby. It was a pleasant and peaceful stay. Having the beach nearby was a plus. Everything we needed was provided for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik gekuier en die gasvryheid was voortreflik. Puik verblyf, alles was netjies en perfek. Ons sal vir seker weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Good. It was a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike en gerieflike verblyf by die see! Ons het onmiddellik tuis en ontspanne gevoel. Die wooneenheid het als wat jy nodig het om baie gerieflik te kuier. Pragtige uitsig oor die see vanaf die sitkamerbank of stoepie. Die gedruis van die see in jou ore vir ekstra rustigheid. Heerlike braai-area waar jy deel voel van die pragtige natuur en fynbos. Soggens kom groet die suikerbekkies jou en tot 'n valk het saam met ons kom braai! Ons het so heerlik afgeskakel en ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kom beslis weer! Ons het die plekkie vreeslik baie geniet. Ria is 'n wonderlike gasvrou, so vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Our stay was very relaxing. Our stay was very good. Hosts are friendly and very helpful. Had a very peaceful stay. The weather was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

So 'n goeie ligging! En die eienaar was baie gasvry en baie behulpsaam. Yzer is so mooi! Die woonstel was uiters skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7350, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDQ2YjMxLTM0YzEtNDliNi04MGFjLWIxOWRjMzExZDgxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 83 Dassen Island Drive Yzerfontein 7350 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360366138971 18.159787930688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang