83 on Eighth
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
83 on Eighth is 'n knus selfsorg-akkommodasie op die gasheer se eiendom in Menlopark, Pretoria. Hierdie kamer is perfek vir 'n paartjie wat deurry en op soek is na 'n gemaklike plek om te bly.
Kamer 1 is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort met 'n trappie, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kamer beskik oor 'n lessenaar, 'n TV en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n induksieplaat, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel.
Buite is daar 'n lieflike privaat tuin met sitplek vir 2 gaste. 'n Weber kan gereël word vir gaste wat hul maaltye buite wil kook.
Kamer 2 is perfek vir 'n kort verblyf. Dit is netjies, gemaklik en gemeubileer met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, waaier en gratis WiFi. 'n Koffiestasie met ketel, koffie en tee is beskikbaar vir u gerief.
Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite en besienswaardighede in Pretoria sluit in Akasia Country Club, Austin Roberts Bird Sanctuary, Dinokeng Game Reserve, voëlkyk, fietsry, stap en perdry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink 83 on Eighth het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang