847 @ Highland Gate
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 847, Highland Gate Golf And Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R6 050 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
847 @ Highland Gate is 'n ruim selfsorghuis in die Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, 'n groep vriende of gholfspelers wat op soek is na 'n rustige vakansie weg van die besige stad.
Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende 2 slegs storte het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, lugbraaier, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer, eetkamer en kroegarea bied oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en beskik oor 'n kaggel en 'n ingeboude braai. Vir vermaak is 'n TV met 'n volledige ruiker DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n patio wat oor die tuin uitkyk. 'n Pooltafel, veerpyltjiebord en tafeltennis in die motorhuis is beskikbaar vir bykomende vermaak. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom het 'n omskakelaar en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- ERF 847, Highland Gate Golf And Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 847, Highland Gate Golf And Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang