85 Chaka's Cove
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Ocean Drive and Main Street, Unit 85 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 425 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
85 Chaka's Cove is ’n luukse selfsorg-woonstel in die Chakas Cove-sekuriteitskompleks oorkant Shaka's Rock se strand in Ballito.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, plafonwaaier, en pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n plafonwaaier. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.
Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n mikrogolf, stoof, oond, yskas, broodrooster en nog toebehore.
Die leefarea het 'n groot slim-TV, onbeperkte WiFi , Netflix, Prime Video, DStv en 'n bank. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n gasbraai.
Daar is baie parkeerplek reg voor die eenheid en die kompleks het 'n klimraam vir kinders en 'n buitebraai-area by die swembad. Die kompleks is ook oorkant die strand wat net 2 minute se stap weg is. Daar is winkels en restaurante langs die kompleks.
Chakas Cove het 'n privaat strand en getypoel en is naby Thompsons Bay.
Let asb. dat hierdie 'n gesinsoord is en dat partytjies, harde musiek en funksies nie toegelaat word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hilton Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Cnr Ocean Drive and Main Street, Unit 85 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 85 Chaka's Cove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Ocean Drive and Main Street, Unit 85 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang