Successfully reported

86 Die Oog Landgoed

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christine B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

We had a wonderful experience staying at this accommodation. From the moment we. We had a wonderful experience staying at this accommodation. From the moment we arrived, we were impressed by how spacious and inviting the place was. It offered plenty of room to relax and unwind, which made our stay incredibly comfortable. The entire space was spotless — very clean, well-maintained, and thoughtfully organized. It was clear that a lot of care goes into keeping the property in excellent condition. We also really appreciated how well-stocked everything was. All the amenities we needed were provided, from kitchen essentials to extra linens, which made our stay smooth and hassle-free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Die huisie is pragtig ingerig met besondere aandag aan detail. Baie rustig. Dit was seker die lekkerste paar dae wat ons nog gehad het. Die huisie is pragtig ingerig met besondere aandag aan detail. Baie skoon en netjies. Ek kan regtig die huisie aanbeveel. Die eienaar het altyd seker gemaak dat ons gemaklik is, het selfs vir ons 'n lekker bederfmandjie neergesit, dit het ons so spesiaal laat voel. Sien uit om die huisie baie gou weer te huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie, Annamarie! Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Dankie vir die mooi resensie. Kom kuier gou! Marié

Ronel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en ontspanne. Ons het goed uitgerus en daar was stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Kom kuier gerus weer! Groete.

Phia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly! Baie dankie, vir jou gasvryheid. Die huis is ongelooflik mooi en toegerus met alles wat jy benodig. Vat net jouself, jou eet- en drinkgoed en gaan ontspan. Almal is vriendelik en die Oog self is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet. Groete.

Wilna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Ons het dit baie geniet. Plek is baie netjies en goed ingerig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan definitief weer gebruik maak van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie, Wilna. Kom kuier gerus weer!

Ansie O
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Mooiste plek met uitstekende waarde vir geld! In kort - kan 'n boek skryf oor die plek. Pragtige, rustige plek om siel en liggaam weer bymekaar te bring. Die gasvrou het uit haar pad gegaan met 'n welkom geskenk en daagliks kontak gemaak. Ons harte het agtergebly, maar sodra die geleentheid hom voordoen, gaan ons beslis weer daar kuier. Ongelooflik mooi, goedversorgde plek. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Baie dankie, ons waardeer dit so baie. Ons sien uit om julle gou weer te akkommodeer! Groete tot volgende keer!

Shannon K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

5 ster bederf! Ek kon nie wag vir my om my review te doen nie! Uitstekende akkommodasie! Die plek is netjies, skoon, veilig, gemaklik! En vir seker bekostigbaar! Ons het so lekker gebly! Niks was uit plek nie! Waarde vir geld! Marie het gereeld ingeloer om te hoor of alles ok is by ons en of ons iets kort. Ek sal enige tyd weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful and peaceful. Perfectly clean, all equipment and facilities as in a 5 star hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die gasvrou, Marié, het uit haar pad gegaan om ons tuis laat voel. Baie lekker gebly en kan hierdie plekkie met vrymoedigheid aanbeveel. Volgende wegbreek sal definitief weer daar wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Dankie Louis! Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!

Karina V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Pragtige plek wat ek weer sal besoek. Ons was stomgeslaan met die waarde vir geld wat ons gekry het. Die huis is netjies ingerig met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Voorsiening is gemaak vir kragonderbrekings - Solar krag is beskikbaar en gefiltreerde water was voorsien. Die eienaar het ons bederf met 'n welkom snoepery mandjie en het ook koffie, tee, suiker en melk beskikbaar gehad. Daar was hout en charcoal om te braai en ys in die vrieskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
86 Die Oog Landgoed
Hi Karina, baie dankie vir die mooi resensie. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Kwevoël Street, Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 1560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625069cdd48ddda5018a3fa2680278c04688138b735256df0e9129912eb0e70b31f5d31187eac899326752afe20f5a662b77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 86 Kwevoël Street Die Oog Retirement Village 1560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.448905 28.616057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang