870 on Riverview Drive
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 870 Riverview Drive, Riverview, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
870 on Riverview Drive is in die stil woonbuurt, Riverview in Mtubatuba. Dié stil en rustige perseel is ideaal vir diegene wat die Zululand-area wil verken. Mtubatuba is 'n klein dorp en die poort na die iSimangaliso Wetland Park en die Hluhluwe-iMfolozi Park, wat ongeveer 30 km ver is.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-kothuise, die Palm Kothuis en die Thorntree Kothuis, of verblyf wat slegs die kamer insluit, in die Cassia Suite. Daar is 'n swembad en gratis parkeerplek.
ISimangaliso Wetland Park het bootvaarte, begeleide voetslaanroetes, diepsee-hengel, voëlkyk, perdry, walviskyk, skilpad-toere en kajakroei. Hluhluwe-iMfolozi Park is die oudste wildreservaat in Afrika, en hier kan gaste die Groot 5 verken. Daar is besigtigingspunte en 'n verskeidenheid fauna en flora.
Vir sportiewe gaste is die Umfolozi-gholfklub net 3 km van die eenhede af en die Monzi-gholfklub is 19 km daarvandaan. Die Umfolozi Parkrun vind plaas by die Teza-wildreservaat, ongeveer 6 km daarvandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bernice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 870 Riverview Drive, Riverview, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 870 on Riverview Drive het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 870 Riverview Drive, Riverview, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang