88 Baron Van Reede Gastehuis
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
88 Baron Van Reede Gastehuis is 'n 150 jaar oue sandsteenhuis in die hartjie van Oudtshoorn.
Verblyf word in 6 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en 'n koningingingrootte-bed, of 'n dubbelbed, of koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n haardroër, TV en lugversorging. Die meeste van die kamers het ook 'n yskassie en eerlikheidskroeg.
Daar is verskeie bordspeletjies, tydskrifte en boeke in die sitarea wat via die braai-area bereik word. Veilige parkeerplek word agter 'n hek met afstandbeheer voorsien. Gaste kan by die swembad ontspan.
'n Warm ontbyt, vrugte, jogurt, ontbytgraan, pasteitjies en tuisgemaakte konfyt word elke oggend voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 88 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink 88 Baron Van Reede Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang