Successfully reported
+49

88 Baron Van Reede Gastehuis

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

88 Baron Van Reede Gastehuis is 'n 150 jaar oue sandsteenhuis in die hartjie van Oudtshoorn.

Verblyf word in 6 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en 'n koningingingrootte-bed, of 'n dubbelbed, of koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n haardroër, TV en lugversorging. Die meeste van die kamers het ook 'n yskassie en eerlikheidskroeg.

Daar is verskeie bordspeletjies, tydskrifte en boeke in die sitarea wat via die braai-area bereik word. Veilige parkeerplek word agter 'n hek met afstandbeheer voorsien. Gaste kan by die swembad ontspan.

'n Warm ontbyt, vrugte, jogurt, ontbytgraan, pasteitjies en tuisgemaakte konfyt word elke oggend voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Llewellyn R
5.0
Baie lekker. Ek sal beslis weer daar bly en dit vir almal aanbeveel. Die mense is vriendelik en behulpsaam, en die plek is altyd skoon en gerieflik.
Okt 2025
Marelie C
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke uit, fantasties! Dit was heerlik. Die ontvangsdame en gasheer is besonderse mense. Baie vriendelike en goeie mensverhouding. Die ontbyt ...
Sien meer
Sep 2025
Annalie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie Magda en Christo! Heerlik gebly en die ontbyt was baie lekker, ons sal graag weer daar tuisgaan.
Apr 2025
Elbie L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasiese gasheer en huislike atmosfeer. Uitstekende verblyf. Gasheer was voorbereid op ons koms, kamers baie skoon en gerieflik. Baie naby aan versk...
Sien meer
Feb 2025
Sterckx B
Saam met vriende
5.0
Fantastic. The hosts were very helpful and friendly. We will definitely come back to this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 88 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 88 Baron Van Reede Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc39751ac8db1985cb0f2bac04f43444da06e78b3643f81ea0de13e283ed3352ee5a8dfd5a43ff821400b379702aa9524a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 88 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.58523679477 22.204468846321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang