Successfully reported
+25

899 On Burlington

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 899 Burlington Avenue, Parktown Estate, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R390 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

899 on Burlington Guesthouse is 'n nuut opgeknapte eenheid in Parktown Estate, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoeke of oornagverblyf. Die eiendom spog met 'n uitstekende uitsig oor die Magaliesberge.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Kinders ouer as sewe word as volwassenes beskou. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die eenheid is toegerus met 'n plafonwaaier en lugversorging. Gaste word gratis WiFi aangebied.

Daar is 'n eetkamertafel met stoele geskik vir tot 2 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksieplaat, 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien, asook gratis beskuit.

Die eenheid kyk uit oor die swembad. Gaste het ook toegang tot 'n lapa met braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar op die perseel, met 'n privaat ingang via 'n elektriese hek.

Die gastehuis is gerieflik geleë, net 800 m vanaf Mayville Mall, wat restaurante en 'n groot Checkers Hyper met Sixty60-aflewering bied. Wonderboom Junction, met verskeie goeie restaurante en winkels, is slegs 2 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Petro S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Sal beslis weer gebruikmaak van hulle. Blyplek was uitstekend en ek het die klein spesiale verrassings geniet. Gasvrou ook baie vriendelik...
Sien meer
Okt 2025
Amanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Plek baie skoon en netjies. Baie gasvry en behulpsaam. Sal weer daar oorbly en word aanbeveel.
Sep 2025
Antoinette D
Saam met lewensmaat
5.0
Van al die plekke waar ons al oorgeslaap het, was dit die beste. Sien sterre.
Sep 2025
Dirk M
5.0
Puik bekostigbare verblyf. Baie netjies, skoon en veilig. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer van die plek gebruik maak en di...
Sien meer
Jul 2025
Thuso C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and peaceful. Our stay was wonderful and peaceful. The hosts are very good people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 899 Burlington Avenue, Parktown Estate, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink 899 On Burlington het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 390
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 390
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 899 Burlington Avenue, Parktown Estate, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a1ed9718a14294d0b5a7b8c4ab4ac50f136e0f6844fcb2a668a2c09f7db2e4d449dda9fcc8c5346f18cf9cbf30d3a015f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 899 Burlington Avenue Parktown Estate 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.701465603257 28.177044384656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang