Successfully reported

Coral Tree House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Juane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gesellig, netjies, skoon, mooi, en net fantasties. Dit was 'n ongelooflike plek om in te bly. Mooier as mooi en so veilig en rustig. Absoluut stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie netjies plek. Stylvol. Fantasties. Baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarié C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

'n Tuiste weg van jou eie - 5* kwaliteit! Ons was in Graaff-Reinet vir 'n troue en het 'n langnaweek daarvan gemaak. Wat 'n pragtige plek! Super netjies en volledig toegerus - daar is selfs 'n skottelgoedwasser! Ek het met die eienaar gepraat vooraf en het sommer soos ou kennisse gevoel. 'n Baie bedagsame gasvrou! As ons ooit weer verblyf in Graaff-Reinet nodig het vir 'n groot groep mense, is ons beslis weer by Coral Tree House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Skoon, netjiese en gerieflike Karoo kuier. Ons het die verblyf geniet en die huis het als wat nodig is vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en aangename verblyf. Netjiese eenheid met alles wat nodig is en naby aan restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antois V
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Lekker plek maar met tekortkominge. Lekker ruim huis in stil area. Ek het gehou van die ligging, goeie kwaliteit beddens en eetplekke wat naby is. Ook gehou van die kombuis met yskas waar ons al ons koue goed kon stoor. Nie gehou van die feit dat in die warm area daar net een lugversorger is wat werk in die leefarea en kamer nie, of dit werk nie. Dit was 42 grade en ons het gesukkel om te slaap agv die hitte. Ook snaaks om n redelike hoë bedrag te betaal en dan self skottelgoed te moet was voor jy uitgaan. Sou verwag vir daai bedrag sal skoonmaak ingesluit wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sandra B
1 nag
5.0
Des 2023

Veilig, skoon en netjies. Heerlike verblyf om te oornag. Vriendelike diens en veilige, stil omgewing. Sal definitief weer die mooi en netjiese plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag
5.0
Des 2023

Sal weer daar bly. Vir seker en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmé H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Best experience we had in a long time. Quality. Definitely on our list of top places to stay. Liezl has ticked all the boxes on the list to ensure a wonderful experience for all travelers. Quality is in the detail. She and her team pass with flying colours. Graaf-Reinet has changed from an overnight stay to a destination because of her for me and my family. We will visit again for a nice relaxing stay in a beautiful, well-kept, safe house to experience and explore the area. Well done. You have something special. Setting high standards and keeping it there is a challenge but I think you have aced it. Best wishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8B Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a9de0e138be949773a6fce13991387d1ec40f65e7c52087fd5c3a18a010f5a2b961d15dcb3eb87bbf3229023cb526aa99f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 8B Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -32.255515 24.534423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang