9 Aruba with Ocean Views
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Ocean Drive, 9 Aruba, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
9 Aruba with Ocean Views is 'n verwelkomende selfsorgwoonstel in Shaka's Rock, met panoramiese see-uitsigte en 'n ontspannende kuswegbreek vir gesinne en vriende.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die oorblywende slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Twee van die kamers lei na die balkon. Gehalte-linne, badhanddoeke en gratis WiFi word voorsien vir ekstra gemak.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en stromingsdienste, sowel as 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n balkon waar gaste ononderbroke see-uitsigte kan geniet.
Die veilige kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Met sy uitstekende ligging naby Thompson's Bay-strand, gewilde restaurante en plaaslike winkels, is 9 Aruba with Ocean Views die perfekte keuse vir 'n rustige wegbreek aan die Dolphin Coast.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 74 Ocean Drive, 9 Aruba, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Ocean Drive, 9 Aruba, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang