Successfully reported
+23

9 Dolphin Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sandpiper Avenue, Dolphin Bay Holiday Flats, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

9 Dolphin Bay is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Astonbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie woonstel pragtige uitsigte oor die strandmeer en die see het.

Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 volwassenes en 'n kind op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driestapelbed. 'n Bad is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Stapelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 5 Sandpiper Avenue, Dolphin Bay Holiday Flats, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sandpiper Avenue, Dolphin Bay Holiday Flats, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf90b965477cf725e15d2f30dfda03982008f5d384d50d55390ed7078ae1178c785f1bba494d996e2bc86709d0b78d6db21c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 7) 5 Sandpiper Avenue Dolphin Bay Holiday Flats 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083627 24.9067213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang