Successfully reported
+49

9 Forest Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, KwaZulu-Natal, South Africa, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

9 Forest Apartment is in Dunkirk Estate in Ballitoville, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en slim-TV gemeubileer is, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, wasmasjien en mikrogolf. Die onderdakstoep buite is gemeubileer met 'n 6-sitplek-eetstelstel en buitelugbanke waar braaigeriewe beskikbaar is.

Gaste kan by die Laura Channing Spa ontspan, die dag by die strand deurbring, in die tuin ontspan of 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, KwaZulu-Natal, South Africa, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, KwaZulu-Natal, South Africa, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c2721086b859d1773e5a54b372003d263dcafc9d9fc9705a59a9b37c13d974120a22c823f08e5c3c59037be8ddece42d7be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 1 Salt Rock Road Dunkirk Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.488777 31.2342314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang