Successfully reported
+12

9 Grosvenor

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grosvenor Road, Cape St Francis, St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9 Grosvenor is 'n pragtige selfsorg-woonstel onder 'n residensiële huis in 'n veilige en stil area van Kaap St. Francis. Die woonstel het 'n privaat ingang en is naby die strand, 'n koffiewinkel en 2 restaurante.

Dié woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, kleiner, slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir kinder. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4 en in die sit-area is daar sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi word voorsien. Daar is parkeerplek op die perseel.

9 Grosvenor is naby die Kaap St. Francis Oord waar daar 'n restaurant en swembad is. Regoor die oord is daar die Full Stop Café wat 'n gesinsvriendelike restaurant is. Daar is ook 'n kroeg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Saskia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Grosvenor Road, Cape St Francis, St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink 9 Grosvenor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grosvenor Road, Cape St Francis, St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d51240f17e75916c938f71af54d92933a95c9b5ccf78dc6de46ea0bf43286581cdc18ff279d88ea622c344af9a6987a902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 9 Grosvenor Road Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1962424 24.8340527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang