9 Karlin Chalets
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Link Road, Unit 9 Karlin Chalets, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
9 Karlin Chalets is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks, reg op die strand in Freeland Park, Scottsburgh. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie is.
Dié dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed vir kinders het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV.
Gaste kan 'n privaat patio met braaigeriewe en sitplek buite geniet, en direkte toegang tot die strand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Scottsburgh-strand en getypoel is ongeveer 2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Zelda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 3 Link Road, Unit 9 Karlin Chalets, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 Karlin Chalets het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Link Road, Unit 9 Karlin Chalets, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang