Successfully reported

9 Klipvis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jan & Elsabé L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons kuier geniet, volledig toegeruste huis. Lekker gekuier, het net gesukkel met blindings wat nie kon op of af beweeg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
9 Klipvis
Bly julle het die kuier geniet. Dis jammer oor die blindings, laat weet gerus watter een julle mee gesukkel het en ons probeer dit spoedig uitsorteer.

Jason M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ongelooflik. Baie lekker stil gebied. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariétha E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

My kuier baie geniet. Klipvis 9 is 'n netjiese, ruim en veilige vakansiewoning met al die nodige fasiliteite. Die tuin is omhein met 'n muur wat veilige parkering vir seker en my Scottie honde kon dus ook vrylik rondspeel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was my 3de besoek aan Klipvis 9 en ek sal gewis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Was saam met my broer en sy gesin daar. Ons het heerlik saam gekuie. Ons het vreeslik lekker gebly. Was so lekker om ons Woefkinders te kon saamneem en hulle het die tuin rondom die huis geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Relaxed, comfortable stay. Excellent value for money pet-friendly home close to the beach. We had to take our cattle dog with us, and he had ample space to run around in a secure area. We were within walking distance to the beach. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
9 Klipvis
So glad you enjoyed your stay at Klipvis. Have a wonderful 2024.

Helena D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Gerieflik en ideale plek vir viervoet-kindertjies. Klipvis is gerielik geleë en ideaal vir 'n naweekwegbreek. Ons viervoetjies was veilig in die omheinde perseel. Louise het uit haar pad gegaan om ons paniekbevange navrae (ons was ongelukkig in Struisbaai met die onlangse stormweer) te hanteer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
9 Klipvis
Dankie Helena. Jammer dat julle Struisbaai so moes ervaar. Ek hoop julle kom kuier weer om die om die sonskyn ook te kom geniet.

Erna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Loved it. Absolutely loved our stay. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Relaxing and comfortable. Enjoy our stay. House was comfortable and spacious. Short distance to the beach and shops. Nice front and yard area for the kids to play.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
9 Klipvis
Glad you enjoyed your stay. Hope you will be back for another visit.

Nadia T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Ons mini-wegbreek was heerlik. Dit huis was meer as perfek, en alles gehad wat ons benodig het. Dis rustig en veilig en naby verskeie doendinge. Ons was net 'n paar minute van die see af. Ek sal die huis beslis aanbeveel. Klipvis 9 sien ons binnekort weer vir 'n tweede keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
9 Klipvis
Baie dankie Nadia. So bly julle het lekker gekuier. Meer as welkom om weer te kom kuier.

Naomie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Ons het lekker saam gekuier en lekker geslaap. Wat 'n ongelooflike lekker tydjie by 9 Klipvis. Die kinders het dit geniet om buite te kon speel al om die huis met hulle bal. Ons het die oop kombuis met die leefarea en braai vreeslik geniet. Almal kon lekker saam kuier en gesels oor die dag se pret. En met slaaptyd was almal baie gelukkig met die slaapplek beskikbaar. Definitief 'n lekker huis vir as mens 2 gesinne wil slaap of 2 groepe vriende. Die huis is in twee gedeeltes: een kamer en badkamer aan die een kant. Die kamer het 'n dubbelbed en bankbed. En aan die ander kant 2 kamers met 'n badkamer. Die een kamer met 'n dubbelbed en bankbed. En die ander kamer net met 'n dubbelbed. Nie te ver afstand van die see was 'n bonus vir ons en sal kan stap. Ons het gegaan en terug gekom met net goeie memories. Ons sal definitief weer gebruik maak van 9 Klipvis te as ons weer in Stuisbaai moet oorbly! Baie dankie aan almal se vriendelike diens. Julle het my regtig so mooi gehelp met die bespreking, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
9 Klipvis
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle vinnig weer in Struisbaai te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Klipvis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e6161b94f3092b461e8ecc2f61768dd45b0a6e51aa23031b7b09d2a92c6246e72d91c689fa43a609d0ae6549e6ee8e4bda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 9 Klipvis Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8076466 20.0526199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang