Successfully reported
+30

9 on Kromellenboog Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kromellenboog Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

9 on Kromellenboog is 'n puik 4-ster-gastehuis met 15 luukse kamers in 'n vreedsame omgewing in Sasolburg. Dit is naby die meeste van Sasolburg se vernaamste ondernemings en besienswaardighede, wat dit ideaal maak vir vakansiegangers en sakelui.

Elke slaapkamer sluit 'n skoonmaakdiens in en is individueel ingerig met alles wat jy nodig het vir aangename verblyf. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, of net 'n stort. Van die kamers het buitestorte in die privaat tuin. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met sekere DStv (Hotelpakket), 'n digitale kluis, 'n kroegie met voorraad, en koffie- en teemaakgeriewe. Verder het elke kamer ook 'n privaat ingang en gaste het toegang tot vinnige ADSL-internet.

Ontspan gerus in die sonnige sitkamer, lees, of kyk televisie. Ander geriewe by ons gastehuis: 'n boma, braaigeriewe, swembad en veilige parkeerplek van die straat af.

Nuttig 'n heerlike ontbyt tussen 07:00 en 09:00 na 'n soete nagrus op een van ons gerieflike matrasse. Middagetepakkies en/of aandete is beskikbaar op versoek. Gerieflike, luukse verblyf is gewaarborg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wilhelmus V
Gesin met tieners
5.0
'n Wenner blyplek! Skoon, pragtig! Beslis 'n plek waarheen ek sal terugkeer. Baie dankie, dit was 'n oase in Sasolburg.
Okt 2025
Peta B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Charmaine went out of her way for us and was a pleasure to get to know.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Heleen P
5.0
Friendly, clean, big rooms, safe parking, best stay ever. Charmaine is very friendly and is super attentive. She washed my child's hock...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annemarie J
Saam met lewensmaat
5.0
Tevrede klient. Baie gerieflike en mooi kamer en badkamer. Selfs 'n strykplank en strykyster in die kamer. Ontvangs, diens en ontbyt was baie goed. On...
Sien meer
Aug 2025
Elize F
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer lekker warm. Baie goeie ontvangs 8h00 in die aand.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 9 Kromellenboog Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink 9 on Kromellenboog Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kromellenboog Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNjFiZjMwLTYwNzgtNGM3Zi1iMGEwLWE5ZjdkZmU1OTYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 9 Kromellenboog Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.805060697921 27.834247055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang