9 op Eden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Eden Road, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
9 op Eden is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Observatory. Gerieflik geleë 'n kort entjie se ry vanaf die Kaapstadse sakekern, toegangsroetes en gewilde besienswaardighede, dit is 'n ideale opsie vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.
Dié eiendom het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser insluit. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Prime Video, Disney+, Apple TV en gratis WiFi.
Buite kan gaste 'n tuin met sitplek buite geniet en die ideale plek om te ontspan na 'n besige dag. Veilige parkeerplek op die perseel word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Eden Road, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 op Eden het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Eden Road, Observatory, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang