9 op Eden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Eden Road, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
9 op Eden is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Observatory. Dit is net 'n entjie se ry vanaf die Kaapse middestad, toegangsroetes en gewilde besienswaardighede en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, Prime Video, Disney+, Apple TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n tuin met buitesitplek. Dit is die ideale plek om te ontspan na 'n besige dag. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Eden Road, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 op Eden het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Eden Road, Observatory, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang