Successfully reported

9 Quarter Deck

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Courtney T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lovely apartment in a great location. We really enjoyed our two nights here. Plenty of places to eat out and beaches to walk to, or just as nice to stay in and look at the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomarie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Iets vir almal. Ons het heerlik gekuier, daar is 'n klein strand naby wat die kinders baie geniet het, en ons was baie vermaak met alles wat in die hawe elke dag gebeur. Annie is baie oulik en het ons baie goeie inligting gegee oor alles wat ons in die omgewing kan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dis enige iemand se droom plek. Dit was baie lekker gewees om heeldag by die water te kom sit en die robbe en die otters te kom kyk. Dis baie rusting en goed vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Amazing. Amazing place, amazing view. Definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Onvergeetlike kuier. Die hawe met privaat bote en die atmosfeer met die restaurante en wandelpaaie is puik. Diens baie goed. Wasgeriewe vir skottelgoed en klere 'n droom vir elke vrou wat wil rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie tevrede, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Die woonstel is keurig gemeubileer en alles wat jy kan benodig is daar. Pragtige setting. Goed gemeubileer. Wonderlike restaurante in die omgewing. Eet Italiaanse kos by Mauros op die hawe, 2 minute se stap vanaf die woonstel. Never Mind bedien die heerlikste oesters en tunageregte. Big Time Taverne op die kanale het heerlike Griekse kos. Ek gaan beslis terug.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martina N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Sien asb. bo. Die woonstel was baie ruim, behalwe die tweede badkamer, waarmee 'n volwassene bietjie sal sukkel. Ligging was vir ons 'n bietjie besig en lawaaierig (vergeet ons was op die hawe). Ook kon ons min op die balkon sit, aangesien 'n paar tree verder gebou word en bouers op ons afgekyk het, wat 'n bietjie onaangenaam was. Verder het ons die verblyf baie geniet. Daar is baie rustige plekkies en restaurante in Cape St Francis en St Francis Baai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Annie was baie vriendelik en behulpsaam. Die apartment laat jou dink aan ʼn prentjie uit die Mediterreense see. Die wooneenheid is pragtig, luuks en 'n absolute moet om na terug te keer. Alles van die beste. Sal beslis terugkom wanneer ons weer na Francisbaai toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Clean, comfy and a happy stay! We had a great time and enjoyed all the home comforts that the unit had to offer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Quarter Deck, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef4964456bc0c9236c2e6b96d0101c803dc308dad7291dc6b5355d830b548ef1fb72bf32f90e65c2ee5c6dbe196b8463d5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 9 Quarter Deck Port St Francis 6312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185134 24.851782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang