Successfully reported
+33

9 Quarter Deck

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Quarter Deck, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

9 Quarter Deck is in die idilliese kusdorpie St. Francisbaai. Dit is 'n lieflike selfsorghuis wat ideaal is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.

Die bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik or 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die hawe, ingeboude braaigeriewe en 'n eetarea waar gaste al fresco-maaltye kan nuttig. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, bergfietsry en fietsry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Courtney T
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely apartment in a great location. We really enjoyed our two nights here. Plenty of places to eat out and beaches to walk to, or jus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jomarie N
Gesin met klein kinders
5.0
Iets vir almal. Ons het heerlik gekuier, daar is 'n klein strand naby wat die kinders baie geniet het, en ons was baie vermaak met alles wat in die ha...
Sien meer
Jan 2025
Jeanine J
Gesin met klein kinders
5.0
Dis enige iemand se droom plek. Dit was baie lekker gewees om heeldag by die water te kom sit en die robbe en die otters te kom kyk. Dis baie rusting ...
Sien meer
Des 2024
Jan K
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike kuier. Die hawe met privaat bote en die atmosfeer met die restaurante en wandelpaaie is puik. Diens baie goed. Wasgeriewe vir skottelgoe...
Sien meer
Okt 2024
Francis S
5.0
Baie lekker. Baie tevrede, sal beslis aanbeveel.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 Quarter Deck, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 Quarter Deck het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Quarter Deck, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef4964456bc0c9236c2e6b96d0101c803dc308dad7291dc6b5355d830b548ef1fb72bf32f90e65c2ee5c6dbe196b8463d5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 9 Quarter Deck Port St Francis 6312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185134 24.851782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang