Successfully reported

Petsville

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Deidre K
1 nag
5.0
Sep 2025

Beslis aanbeveel. Soos die vorige keer het ons baie lekker gebly. Eienaar is regtig hulpvaardig en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leah C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Everything you need under one roof. We had an incredible stay, it's a pity it was just for one night. Everything was perfect from the welcome to the end. We had everything we needed under one roof. They even went as far as to give us emergency numbers and food delivery contact details were available. I would definitely recommend it to anyone who needs a safe, friendly and quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

A home away from home. The stay was absolutely delightful. My family enjoyed the visit. Secure off-street parking. All the necessary equipment in the kitchen, and even a gas heater to fight the cold. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Awesome. Our stay was very nice, very clean, everything we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tossie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal Petsville beslis aanbeveel. Baie aangename verblyf met alles wat jy benodig. Gasvrye ontvangs deur eienaars, al was bespreking op baie kort kennisgewing gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende, netjiese en gerieflike eenheid. Baie gerieflike, ruim oornagplek met veilige parkering. Ek sal Petsville beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Oulike plekkie en lieflike ligging. Regtig nice gewees. Heerlik gebly. Oulike plekkie gewees. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie netjies. Baie netjiese plekkie met alles wat nodig is, vriendelike ontvangs en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elenor
Petsville
Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien julle gou weer.

Deidre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Als wat jy nodig het en baie sentraal. Skoon en netjies. Al is dit 'n veilige area, het dit my goed laat voel dat my motor agter 'n hek kon staan in die aand i.p.v. in die straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elenor
Petsville
Dit was Deidre, haar ma en sussie wat die aand by ons oorgebly het. Hulle het mooi na ons plek gekyk en baie vriendelik gewees.

Johannes Jacobus V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstekend, baie modern en lekker area. Baie dankie vir die gasvryheid 10/10. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elenor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Tamarisk straat, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c1fa655ea23336a566be964efb157fba863b4dc8b25e4556f06b0cb92138b09cc40c8810e0153cb3c36be1fa84d4f8d1713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 9 Tamarisk straat Wellway Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.824615717675 18.664322336771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang