Successfully reported

90 on Atlantic

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker by die see! Baie lekker gebly. Gasvrou was beskikbaar vir enige navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustigheid, chill-laxing al die pad. Ek en my man het heerlik gebly. Was regtig 'n lekker wegbreek naweek van die dolle gejaag van die stadslewe. Net jammer ons het net 2 nagte bespreek. Sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wat 'n heerlike kos vir die siel plekkie. Lieflike plekkie met mooiste see uitsig. Baie vriendelike diens van Linzi ontvang. Ons was tuis vandat ons daar ingestap het in hierdie mooi, mooi plekkie. Dankie. Julle sien ons definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jony B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Amazing. I booked the stay for my parents as a birthday gift for my dad, and they said it was one amazing weekend they had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dis elke sent werd. Die verblyf was fantasties. Die view is baie mooi en in die aande is dit doodstil en rustig. Die oom en tannie wie se plek dit is, is baie vriendelik. Ons sal definitief terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful atmosphere, perfect location, and beautiful view. We were very pleased with the accommodation – thank you so much for your wonderful hospitality, it was truly appreciated. We especially enjoyed the peacefulness and tranquility the place offered. The location was perfect, and the view absolutely beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirichea T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklik, skoon en netjies. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Uitsig van die see asook baie lekker braai geriewe. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mico A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful and relaxing, loved hearing the ocean first thing in the morning. Our stay was 'home away from home' - absolutely everything we needed was on hand. Thank you for an amazing weekend, we will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese, skoon plekkie. Gasvrye eienaars, was altyd behulpsaam en beskikbaar. Heerlik! Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was 'n voorreg om by Nico en Linzi te bly. Smaakvol, skoon en netjies. Dit was 'n voorreg om by Nico en Linzi te bly. Smaakvol, skoon en netjies. Altyd vriendelik en beskikbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linzi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28bfc96dd76dc2a210a6637518059649b52123d9744a3a6a948ef9f09af03dbb8c61c1347433423a6ea3e3a9a33cfa70f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 90 Atlantic Drive Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3657614 18.1692907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang